Jeremiah 16:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag vir jou geen vrou neem nie, en jy mag geen seuns of dogters in hierdie plek hê nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy moenie trou nie. Jy moet ook nie kinders in hierdie land hê nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy mag vir jou geen vrou neem nie, en jy mag geen seuns of dogters hê in hierdie plek nie. |
| Afrikaans 1983 | Moenie trou en kinders hê in dié plek nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Jy mag nie vir jou 'n vrou neem nie, en jy mag nie seuns of dogters hê in hierdie plek nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moenie trou en kinders kry in hierdie plek nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jeremia, jy moenie trou nie. Jy moet ook nie kinders hê in hierdie land nie. |