Jeremiah 15:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal jou red uit die hand van die goddelose, en Ek sal jou verlos uit die hand van die gedug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek sal jou red uit die mag van hierdie slegte mense, en jou beskerm teen hulle wreedheid.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal jou red uit die hand van die goddelose mense en jou verlos uit die vuis van die tiranne. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal jou red uit die mag van slegte mense, jou bevry van dié wat op geweld uit is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek sal jou red uit die hand van slegte mense, jou bevry uit die greep van geweldenaars.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal jou vrymaak van die slegte mense, die mense wat jou wil seermaak.” Dit sê die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek sal jou uit die mag van hierdie slegte mense red. Ek sal jou teen hulle wreedheid beskerm.” |