Jeremiah 15:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal yster die noordelike yster en die staal breek? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kan ’n mens ’n stuk yster breek, of brons wat uit die noorde kom? |
| Afrikaans 1933/1953 | Kan 'n mens yster breek, yster uit die noorde, en koper? |
| Afrikaans 1983 | Kan 'n mens yster breek, yster uit die noorde, of brons? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kan iemand yster breek, yster uit die noorde, of koper? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir die mense van Juda gesê: “Julle is soos yster, maar die vyande uit die noorde is soos yster en brons, julle kan hulle nie breek nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal jou so sterk maak soos ’n stuk yster uit die noorde of ’n stuk koper wat nie gebreek kan word nie.” |