Jeremiah 14:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja, die rooibok het ook in die veld gekalf en dit verlaat, omdat daar geen gras was nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs die wildsbokooi gooi haar lammetjie weg omdat daar nie gras is nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want selfs die wildsbok in die veld lam en gooi haar lam weg, omdat daar geen jong gras is nie. |
| Afrikaans 1983 | Die takbok lam in die veld en gooi haar lam weg omdat daar nie gras is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, selfs wildsbokke in die veld lam, maar gooi die lammers weg, omdat daar geen groenigheid is nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, ook die takbok in die veld los haar lam en gaan weg, want daar is nie gras nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs die wildsbokooi gooi haar lammetjie weg omdat daar nie groen gras is om te eet nie. |