Jeremiah 14:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die HERE vir my: Bid nie vir hierdie volk tot hulle beswil nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het vir my gesê: “Moenie meer vir hierdie volk bid dat dit met hulle goed moet gaan nie.
Afrikaans 1933/1953 Verder het die HERE vir my gesê: Bid nie vir hierdie volk ten goede nie.
Afrikaans 1983 Die Here het vir my gesê: Moenie by My vir hierdie volk voorspraak doen nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het vir my gesê: “Moenie bid vir hierdie volk se welstand nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir my gesê: “Jy moenie vir hierdie volk bid nie, jy moenie vra dat dit goed moet gaan met hulle nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het vir my gesê: “Moenie meer vir hierdie volk bid dat dit met hulle goed moet gaan nie.