Jeremiah 14:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die woord van die HERE wat tot Jeremia gekom het oor die gebrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die boodskap wat die Here vir Jeremia oor die droogte gegee het:
Afrikaans 1933/1953 Die woord van die HERE wat tot Jeremia gekom het weens die groot droogte.
Afrikaans 1983 Die woord van die Here het tot Jeremia gekom oor die groot droogte:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die woord van die Here wat tot Jeremia gekom het na aanleiding van die groot droogte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jeremia het gehoor die Here praat met hom oor die droogte.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het vir Jeremia die volgende in verband met die groot droogte gesê: