Jeremiah 13:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE: So sal Ek die trots van Juda en die groot trots van Jerusalem vernietig.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het gesê: “Dis hoe Ek die arrogansie van Juda en van Jerusalem sal laat wegvrot.
Afrikaans 1933/1953 So spreek die HERE: So sal Ek laat bederwe die hoogmoed van Juda en die van Jerusalem, wat so groot is.
Afrikaans 1983 So het die Here gesê: So sal Ek die groot hoogmoed van Juda en Jerusalem laat vergaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “So sê die Here, ‘Net so sal Ek die hoogmoed van Juda en die buitengewone hoogmoed van Jerusalem tot niet maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het gesê: “Die mense van Juda en van die groot stad Jerusalem is trots op baie dinge, maar Ek sal al die dinge vrot laat word, soos die linne-skort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het gesê: “Hierdie stuk lap het uitmekaar begin val. Ek sal die hooghartige houding van Juda en Jerusalem net so laat verdwyn soos met die lap gebeur.