Jeremiah 13:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het die Here vir my verduidelik.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983 Toe kom die woord van die Here tot my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het die woord van die Here tot my gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe hoor ek die Here praat met my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die Here vir my begin verduidelik wat dit alles beteken.