Jeremiah 13:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ná baie dae het die HERE vir my gesê: Staan op, gaan na die Eufraat en neem die gordel daarvandaan wat Ek jou beveel het om daar weg te steek.
Afrikaans (NLV) 2011 Na ’n lang tyd verloop het, het die Here vir my gesê: “Gaan terug na die Eufraat toe en gaan haal die linnegordel wat Ek jou beveel het om weg te steek.”
Afrikaans 1933/1953 En nverloop van baie dae het die HERE vir my gesê: Maak klaar, gaan na die Eufraat en haal die gord daarvandaan wat Ek jou beveel het om daar weg te steek.
Afrikaans 1983 Na 'n lang ruk het die Here vir my gesê: Gaan nou na die Eufraat toe en gaan haal die gordel wat Ek jou beveel het om daar weg te steek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná verloop van baie dae het die Here vir my gesê: “Maak gereed, gaan na die Perat en gaan haal die lendedoek wat Ek jou beveel het om daar weg te steek.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ná 'n lang tyd het die Here vir my gesê: “Gaan na die Fara-vallei en gaan haal die linne-skort wat Ek vir jou gesê het om daar weg te steek.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na ’n lang tyd het die Here vir my gesê: “Gaan terug na die Eufraat toe en gaan haal die lap uit die opening in die rots waar Ek gesê het jy dit moet wegsteek.”