Jeremiah 13:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het toe gegaan en dit by die Eufraat weggesteek, soos die HERE my beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het toe na die Eufraat gegaan en dit weggesteek soos die Here my beveel het om te doen.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het ek gegaan en dit weggesteek by die Eufraat, soos die HERE my beveel het.
Afrikaans 1983 Ek het gegaan en dit by die Eufraat weggesteek soos die Here my beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het gegaan en dit by die Perat weggesteek soos die Here my beveel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het toe gedoen wat die Here gesê het. Ek het gegaan en ek het die linne-skort in die Fara-vallei weggesteek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het toe na die Eufraat toe gegaan en die lap weggesteek presies soos die Here gesê het ek moes doen.