Jeremiah 13:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Neem die gordel wat jy het, wat om jou heupe is, en staan op, gaan na die Eufraat en steek dit daar weg in 'n holte van die rots. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Vat nou die linnegordel wat jy dra en gaan na die Eufraatrivier toe. Steek dit in ’n skeur in een van die rotse weg.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Neem die gord wat jy gekoop het, wat om jou heupe is, en maak klaar, gaan na die Eufraat en steek dit daar weg in 'n klipskeur. |
| Afrikaans 1983 | Vat die gordel wat jy gekoop het, wat jy aanhet, en gaan na die Eufraat toe en steek dit daar weg in 'n klipskeur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Neem die lendedoek wat jy gekoop het, wat om jou heupe is. Maak gereed en gaan na die Perat, en steek dit daar in 'n rotsskeur weg.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Vat die linne-skort wat jy gekoop het en wat jy aangetrek het en gaan na die Fara-vallei. Steek die linne-skort daar weg tussen die rotse.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Vat nou die linnelap wat jy dra en gaan na die Eufraat toe. Steek die lap daar in ’n skeur in een van die rotse weg.” |