Jeremiah 13:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die woord van die HERE het vir die tweede keer tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het die Here weer vir my ’n boodskap gegee:
Afrikaans 1933/1953 Toe het die woord van die HERE vir die tweede keer tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983 Die woord van die Here kom toe weer tot my:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die woord van die Here het 'n tweede keer tot my gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê die Here vir my:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die Here weer met my gepraat en gesê: