Jeremiah 13:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het ek 'n gordel gekry volgens die woord van die HERE en dit om my heupe gesit.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het die lap gaan koop soos die Here gesê het en dit om my heupe vasgebind.
Afrikaans 1933/1953 En ek het die gord gekoop volgens die woord van die HERE en dit om my heupe gebind.
Afrikaans 1983 Ek het die gordel gekoop soos die Here gesê het, en dit aangesit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het toe die lendedoek gekoop, volgens die opdrag van die Here, en dit om my heupe gebind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gedoen wat die Here gesê het, ek het die linne-skort gekoop en ek het dit aangetrek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het toe die lap gaan koop soos die Here vir my gesê het, en dit om my heupe vasgebind.