Jeremiah 13:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Luister en luister; wees nie trots nie, want die HERE het gespreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Luister, gee ’n bietjie aandag! Moenie so arrogant wees nie, want dit is die Here wat praat:
Afrikaans 1933/1953 Luister en merk op; verhef julle nie, want die HERE het gespreek!
Afrikaans 1983 Luister, gee aandag! Moenie so hoogmoedig wees nie: die Here het gepraat!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Luister, gee aandag! Moenie hovaardig wees nie, want die Here praat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet gehoorsaam wees en luister, julle moenie hoogmoedig wees nie, want die Here praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Luister, gee ’n bietjie aandag! Moenie so arrogant wees nie, dit is die Here wat met julle gepraat het.