Jeremiah 13:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal hulle teen mekaar verpletter, die vaders en die seuns saam, spreek die HERE: Ek sal my nie ontferm of spaar of barmhartig wees nie, maar hulle vernietig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal hulle teen mekaar stukkend stamp, selfs ouers en kinders, sê die Here. Ek sal hulle nie spaar omdat Ek vir hulle jammer is of omdat Ek hulle genadig wil wees nie. Ek sal ook nie medelye met hulle hê nie. Ek gaan hulle vernietig.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal hulle verbrysel, die een teen die ander, die vaders en die kinders almal saam, spreek die HERE. Ek sal nie spaar of verskoon of My ontferm nie, dat Ek hulle nie sou verdelg nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal hulle teen mekaar verpletter, vaders en kinders saam, sê die Here. Ek sal niemand spaar of verskoon nie, sonder ontferming sal Ek hulle uitroei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal hulle stukkend stamp, die een teen die ander, vaders en kinders saam,” ’ ” is die uitspraak van die Here. “ ‘ “Ek sal geen deernis hê nie, hulle nie jammer kry of My oor hulle ontferm deur hulle nie te vernietig nie.” ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal Ek hulle teen mekaar stukkend stamp, pa’s saam met kinders. Ek sal vir niemand jammer wees nie, Ek sal hulle almal laat sterf.” Dit het die Here gesê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos kruike wat breek as hulle teen mekaar gestamp word, so sal Ek hulle teen mekaar stukkend stamp, ouers en kinders almal saam. Ek sal hulle nie spaar omdat Ek vir hulle jammer is of omdat Ek hulle genadig wil wees nie. Ek voel niks vir hulle nie, Ek sal hulle vernietig.” |