Jeremiah 13:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die HERE vir my: Gaan haal vir jou 'n linnegordel en sit dit om jou heupe en sit dit nie in die water nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het vir my gesê: “Gaan koop vir jou ’n linnegordel en bind dit om jou heupe. Jy moet dit nie was nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | So het die HERE vir my gesê: Gaan koop vir jou 'n linnegord en bind dit om jou heupe; maar laat dit nie in die water kom nie. |
| Afrikaans 1983 | So het die Here vir my gesê: Gaan koop vir jou 'n linnegordel en maak dit om jou lyf vas. Jy moet dit nie laat nat word nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het die Here vir my gesê: “Gaan koop vir jou 'n lendedoek van linne en bind dit om jou heupe. Moet dit nie in water laat kom nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir my gesê: “Jy moet vir jou 'n linne-skort gaan koop en dit aantrek, maar jy moet dit nie nat laat word nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir my gesê: “Gaan koop vir jou ’n stuk linne en bind dit om jou heupe vas. Jy moenie die lap was nie.” |