Jeremiah 12:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My erfdeel is vir my soos 'n leeu in die bos; dit roep teen my; daarom het ek dit gehaat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My eie volk het vir My gebrul soos ’n leeu in ’n bos. Daarom het Ek hulle behandel asof Ek hulle haat. |
| Afrikaans 1933/1953 | My erfenis het vir My geword soos 'n leeu in die bos; dit het sy stem teen My verhef; daarom het Ek dit gehaat. |
| Afrikaans 1983 | My eie volk het soos 'n leeu in die bos teenoor My geword, hulle het vir My gebrul, daarom het Ek 'n afkeer van hulle gekry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My eiendom het vir My geword soos 'n leeu in die bos; sy het haar stem teen My verhef; daarom het Ek 'n weersin in haar gekry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volk wat aan My behoort, het vir My geword soos 'n leeu wat in die bos vir My brul. Daarom haat Ek hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My volk het net soos ’n leeu gemaak wat in ’n bos is. Hulle het vir My gebrul. Hulle het ’n dreigende houding gehad. Daarom het Ek nie ooghare vir hulle nie. |