Jeremiah 12:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as hulle nie luister nie, sal Ek daardie nasie met die banvloek tref en vernietig, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As enige van hierdie volke nie gehoorsaam wil wees nie, sal Ek hulle met wortel en tak uitroei. Die Here het dit gesê!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as hulle nie luister nie, dan sal Ek die nasie heeltemal uitruk en tot niet maak, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Maar as hulle nie luister nie, sal Ek so 'n volk heeltemal uitruk en vernietig, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as hulle nie luister nie, sal Ek daardie nasie heeltemal uitruk en tot niet maak,” is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as 'n volk nie gehoorsaam is aan My nie, dan sal Ek hulle heeltemal wegvat en laat sterf.” Dit het die Here gesê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As enige van hierdie volke nie wil saamwerk nie, sal Ek hulle wortel en tak laat uitroei!” Die Here het dit gesê. |