Jeremiah 12:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het dit 'n wildernis gemaak, en terwyl dit 'n wildernis is, rou dit oor My; die hele land is verwoes, omdat niemand dit ter harte neem nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het dit ’n woestyn gemaak wat verwoes voor My lê omdat niemand daarvoor omgee nie.
Afrikaans 1933/1953 hulle het dit 'n wildernis gemaak; dit treur voor My, verwoes; die hele land is verwoes, omdat daar niemand is wat dit ter harte neem nie.
Afrikaans 1983 dit 'n woestyn gemaak wat treur, wat verlate voor My lê. Die hele land lê verlate, maar niemand steur hom daaraan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is 'n woesteny gemaak; verlate treur dit voor My. Die hele land lê verlate, omdat daar niemand is wat hulle daaraan steur nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die land verwoes, niemand woon nou daar nie. Die plante in die land is droog en verlep, en niemand is bekommerd daaroor nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het die land soos ’n verlate woestyngebied gemaak. Dit is of die grond van smart uitroep oor die toestand waarin dit is. Die hele land is verlate, maar niemand gee juis daarvoor om nie.