Jeremiah 11:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het vir my gesê: Daar is 'n sameswering gevind onder die manne van Juda en onder die inwoners van Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het weer met my gepraat en gesê: “Ek het ontdek dat daar ’n komplot is teen My onder die mense van Juda en Jerusalem.
Afrikaans 1933/1953 Verder het die HERE vir my gesê: Daar is 'n sameswering ontdek onder die manne van Juda en onder die inwoners van Jerusalem:
Afrikaans 1983 Die Here het vir my gesê: Die mense van Juda en die inwoners van Jerusalem het teen My saamgesweer:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here sê toe vir my: “Daar is 'n sameswering ontdek by die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het ook vir my gesê: “Die mense van Juda en die mense wat in Jerusalem woon, het besluit om ander gode te dien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het weer met my gepraat en gesê: “Die mense van Juda en Jerusalem het teen My in opstand gekom.