Jeremiah 11:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sê vir hulle: So spreek die HERE, die God van Israel; Vervloek is die man wat die woorde van hierdie verbond nie gehoorsaam nie, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sê vir hulle: ‘Die Here, die God van Israel, sê: ‘Daar rus ’n vloek op mense wat nie gehoorsaam is aan die voorskrifte van my verbond nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | en sê vir hulle: So spreek die HERE, die God van Israel: Vervloek is die man wat nie luister na die woorde van hierdie verbond |
| Afrikaans 1983 | Sê vir hulle: So sê die Here, die God van Israel: Vervloek is elkeen wat ongehoorsaam is aan die bepalings van hierdie verbond |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sê vir hulle, ‘So sê die Here, die God van Israel: “Vervloek is die mens wat nie luister na die woorde van hierdie verbond nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet vir hulle sê: Die Here, die God van Israel, sê: Ek vervloek die man wat nie gehoorsaam is aan wat Ek gesê het toe Ek met julle voorvaders 'n verbond gemaak het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê vir hulle: Die Here, die God van Israel sê: Dit sal sleg gaan met mense wat nie gehoorsaam is aan die voorskrifte van die ooreenkoms tussen My en hulle nie. |