Jeremiah 11:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoor die woorde van hierdie verbond en spreek met die manne van Juda en met die inwoners van Jerusalem;
Afrikaans (NLV) 2011 “Herinner die inwoners van Juda en Jerusalem aan die voorwaardes van die verbond met My.
Afrikaans 1933/1953 Hoor julle die woorde van hierdie verbond, en spreek met die manne van Juda en met die inwoners van Jerusalem
Afrikaans 1983 Luister na die bepalings van hierdie verbond en sê dit vir die mense van Juda en die inwoners van Jerusalem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Luister na die woorde van hierdie verbond, en praat met die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet hoor wat Ek gesê het toe Ek 'n verbond gemaak het met die Israeliete, en jy moet dit sê vir die mense van Juda en vir die mense wat in Jerusalem woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Herinner die mense van Juda en Jerusalem aan die voorwaardes van die ooreenkoms tussen My en hulle.