Jeremiah 11:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het my daarvan kennis gegee, en ek weet dit; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het my toe ingelig dat my vyande besig was om ’n komplot teen my te smee. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het my dit te kenne gegee, sodat ek dit weet. Toe het U my hulle handelinge laat sien. |
| Afrikaans 1983 | Dit is die Here wat my dit te kenne gegee het, daarom weet ek dit; U het my laat sien wat hulle doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here self het my ingelig, sodat ek kon weet. Toe het U my laat sien waarmee hulle besig is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het dit vir my gesê, en nou weet ek dit. Hy het my laat sien wat my vyande doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit was eers toe die Here my dit vertel het dat ek besef het my vyande was besig om planne teen my te maak. |