Jeremiah 10:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle is heeltemal dom en dwaas: die vee is 'n leer van nietighede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mense wat afgode vereer, is dom en dwaas. Die goed wat hulle aanbid, is dan van hout! |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar almal saam word hulle dom en dwaas, die tugtiging van die nietige afgode -- dit is hout. |
| Afrikaans 1983 | Hulle is almal gekke en dwase, want 'n stuk hout kan vir 'n mens niks leer nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In een opsig is hulle dom en dwaas: Die vermaning deur nietige afgode kom van 'n stuk hout! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die heidene is dom en dwaas, want hulle gode kan vir hulle niks leer nie, dit is stukke hout wat niks beteken nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense wat afgode vereer, is dom en verspot. Afgode wat uit hout gemaak is, kan ’n mens mos niks leer nie! |