Jeremiah 10:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Omdat daar niemand soos U is nie, o HERE; U is groot, en u Naam is groot van krag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, daar is niemand soos U nie! U is groot, u Naam dra gesag! |
| Afrikaans 1933/1953 | Geeneen is soos U nie, o HERE! U is groot, en u Naam is groot in krag. |
| Afrikaans 1983 | Waar is iemand soos U, Here? U is groot, die mag van u Naam is groot. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nie een is soos U nie, Here. U is groot, en u Naam is groot in krag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, niemand is soos U nie, U is groot, almal weet U is sterk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, daar is niemand wat met U vergelyk kan word nie! U is baie sterk en U het baie invloed. As mense u Naam hoor, dink hulle U het baie mag en krag! |