Jeremiah 10:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle versier dit met silwer en goud; hulle maak dit vas met spykers en met hamers, dat dit nie beweeg nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle versier hierdie beeld met goud en silwer. Hulle spyker dit dan vas sodat dit nie omval nie.
Afrikaans 1933/1953 Hulle versier dit met silwer en goud, hulle maak dit vas met spykers en hamers, dat dit nie waggel nie.
Afrikaans 1983 hy versier dit met silwer en goud, met hamer en spyker slaan hy dit vas dat dit nie omkantel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met silwer en goud versier hulle dit, met spykers en hamers maak hulle dit stewig, sodat dit nie wankel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy trek dit oor met silwer en goud en hy slaan dit vas met spykers sodat dit nie omval nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna versier hulle die beeld met goud en silwer. Hierdie beeld word dan vasgespyker sodat dit nie omval nie.