Jeremiah 10:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Stort u grimmigheid uit oor die nasies wat U nie ken nie, en oor die geslagte wat u Naam nie aanroep nie; want hulle het Jakob opgeëet en hom opgeëet en hom verteer en sy woning 'n wildernis gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Haal u woede liewer uit op ons vyande. Hulle steur hulle mos nie aan U nie. Hulle het ook nie respek vir U nie. Hulle het u volk Israel uitgeroei en die land verwoes.
Afrikaans 1933/1953 Stort u grimmigheid uit oor die nasies wat U nie ken nie, en oor die geslagte wat u Naam nie aanroep nie; want hulle het Jakob opgeëet, ja, hulle het hom opgeëet en hom verteer en sy woning verwoes.
Afrikaans 1983 Wees toornig op die nasies deur wie U nie erken word nie, oor die volke deur wie U nie aangeroep word nie, want hulle het vir Jakob verteer, hulle het hom verteer en vernietig en sy blyplek verwoes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Stort u woede uit oor die nasies wat U nie ken nie, en oor geslagte wat u Naam nie aanroep nie; want hulle het Jakob verslind, hulle het hom verslind en vernietig – sy weiding het hulle verwoes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet kwaad wees vir die volke wat U nie ken en dien nie, want hulle het die nageslag van Jakob doodgemaak en hulle woonplek verwoes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Haal u woede liewer op ons vyande uit. Hulle steur hulle mos nie aan U nie. Hulle het ook nie vir U respek nie. Hierdie vyand het u volk Israel totaal uitgeroei en die land verwoes agtergelaat.