Jeremiah 10:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O HERE, ek weet dat die weg van die mens nie in homself is nie; dit is nie by die mens wat wandel om sy voetstappe te rig nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek weet, Here, mense se lewens is nie hulle eie nie. Niemand het beheer oor wat met hulle gaan gebeur nie.
Afrikaans 1933/1953 Ek weet, o HERE, dat aan die mens sy weg nie toebehoort nie; nie aan 'n man om te loop en sy voetstappe te rig nie.
Afrikaans 1983 Ek weet, Here, die mens kan nie self sy pad kies nie, niemand kan self sy koers bepaal nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek weet, Here, dat 'n mens nie oor sy lewenspad beskik nie, dat iemand nie, terwyl hy loop, sy eie voetstappe bepaal nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ek weet 'n mens kan nie self besluit oor wat met hom sal gebeur en hoe dit met hom sal gaan nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek weet, Here, ’n mens hou nie jou lewe in jou eie hande nie. Niemand het beheer oor wat in die lewe met hom gaan gebeur nie.