Jeremiah 10:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wee my oor my seer! my wond is swaar, maar ek het gesê: Waarlik, dit is 'n smart, en ek moet dit dra. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My ellende is groot, my wonde is seer. Ek het gedink: Dié lyding sal ek maar moet verduur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wee my vanweë my verbreking! Smartlik is my wond! Ja,,k het gesê: Waarlik, dit is 'n lyding, en ek sal dit moet dra. |
| Afrikaans 1983 | Dan sal elkeen roep: “Groot is my ellende, pynlik my wonde! Ek kan net sê: Dit is my lyding, dit sal ek moet dra.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wee my! Ek het ineengestort! Ongeneeslik is my wond! Ek is die een wat gedink het: Dit is nou eenmaal my lyding dié, en ek moet dit dra. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van Juda en Jerusalem sal sê: “Dit gaan sleg met ons, ons is naby die dood. Ons het regtig gedink ons sal maklik die swaarkry kan dra, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense in Jerusalem het gekla: “Dit gaan ellendig met ons, ons is erg seergemaak! Ons kan maar net huil oor ons siek toestand. Ons het gedink: Ja, dit is ’n groot lyding hierdie, maar ons sal dit kan vat en deursien. |