Jeremiah 10:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maak jou goed bymekaar uit die land, o inwoner van die vesting!
Afrikaans (NLV) 2011 “Vat julle goed om uit die land te gaan, want die beleg gaan begin!”
Afrikaans 1933/1953 Tel jou pak goed van die grond af op, jy wat in die beleëring vertoef.
Afrikaans 1983 Jy wat beleër word, hou jou besittings gereed,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Tel jou bondel van die grond af op, Jerusalem, jy wat onder beleg woon!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense van Juda, die vyande is rondom julle, julle moet die goed bymekaarmaak wat julle kan saamdra,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Jerusalem is deur die vyand omsingel. “Maak julle besittings bymekaar,”