Jeremiah 10:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle is nietigheid en 'n werk van dwaling; in die tyd van hulle besoeking sal hulle vergaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle is niks werd nie. Hulle is niks anders as leuens nie! Die tyd van hulle vernietiging sal kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nietige afgode is hulle, werk vir spotterny; in die tyd van hulle besoeking gaan hulle tot niet. |
| Afrikaans 1983 | Hulle is nikswerd gode, voorwerpe van spot, hulle vergaan as die tyd van afrekening kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle is nikswerd afgode, bespotlike maaksels. In die tyd wanneer daar met hulle afgereken word, gaan hulle tot niet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle is soos wind wat wegraak, mense lag vir hulle, hulle sal verdwyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die afgode is net mooi niks werd nie. Hulle is niks anders as leuens nie. Die dag wanneer die Here besluit om met hulle af te reken, sal niks van hulle oorbly nie. |