Jeremiah 10:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So moet julle vir hulle sê: Die gode wat die hemel en die aarde nie gemaak het nie, hulle sal vergaan van die aarde af en van onder hierdie hemel af. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sê vir mense wat die afgode aanbid: “Julle sogenaamde gode, wat nie die hemel en die aarde gemaak het nie, sal van die aarde af verdwyn.” |
| Afrikaans 1933/1953 | so moet julle vir hulle sê: Die gode wat die hemel en die aarde nie gemaak het nie, sal vergaan van die aarde af en onder hierdie hemel uit -- |
| Afrikaans 1983 | So moet julle vir hulle sê: “Die gode wat nie die hemel en die aarde gemaak het nie, sal van die aarde af verdwyn onder die hemel uit.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So moet julle vir hulle sê: “Die gode wat nie die hemel en die aarde gemaak het nie, sal van die aarde af verdwyn, ja, onder hierdie hemel uit.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet vir die heidene sê daardie gode wat nie die hemel en die aarde gemaak het nie, sal verdwyn van die aarde af. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet vir die mense wat afgode vereer, sê: “Hierdie kastige gode het nie die hemel en die aarde gemaak nie. Hulle sal van die aarde af verdwyn.” |