Jeremiah 10:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor die woord wat die HERE tot julle spreek, o huis van Israel! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister na wat die Here vir julle sê, Israel! |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoor die woord wat die HERE oor julle gespreek het, o huis van Israel! |
| Afrikaans 1983 | Luister wat die Here vir julle sê, Israeliete! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hoor die woorde wat die Here oor julle uitgespreek het, huis van Israel! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense van Israel, julle moet hoor wat sê die Here vir julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Israel, luister na wat die Here vir julle te sê het. |