Jeremiah 1:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees nie bevrees vir hulle aangesig nie, want Ek is met jou om jou te red, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy moet ook nie bang wees vir hulle nie. Ek sal by jou wees en jou beskerm! Ek is die Here wat so sê.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Wees vir hulle nie bevrees nie, want Ek is met jou om jou uit te red, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Moenie vir hulle bang wees nie, want Ek is by jou, Ek sal jou red. Dit is wat die Here gesê het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet nie vir hulle bang wees nie, want Ek is by jou om jou te red,” is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie bang wees vir die mense nie, want Ek sal by jou wees om jou te red.” Dit is wat die Here gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy moet ook nie vir hulle bang wees nie. Ek belowe jou, Ek sal by jou wees en jou beskerm.” |