James 5:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees ook geduldig; bevestig julle harte, want die wederkoms van die Here is naby. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net so moet julle geduldig wees. En skep moed, want die koms van die Here is naby. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle moet ook geduldig wees; versterk julle harte, want die wederkoms van die Here is naby. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet ook geduldig wag en moed hou, want dit is nie meer lank nie, dan kom die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wees dan geduldig, staal julle harte, want die wederkoms van die Here is naby. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is dieselfde vir julle: Julle moet ook geduldig wees, julle moet aanhou hoop, want dit sal nie meer lank wees nie, dan sal die Here kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet die geduld van daardie boer hê. Moenie dat iets julle van stryk bring nie. Die Here is op pad na ons toe. |