James 5:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jou rykdom is bedorwe, en jou klere is verhard.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle rykdom sal definitief vergaan en julle klere deur motte gevreet word.
Afrikaans 1933/1953 Julle rykdom is bedorwe, en julle klere is deur die motte verniel.
Afrikaans 1983 Julle rykdom sal tot niet gaan en julle klere sal deur motte opgevreet word,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle rykdom het vergaan, en julle klere is motgevreet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle het baie goed bymekaargemaak, maar dit het vrot geword, en die motte het julle klere gevreet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die baie geld en status wat julle so belangrik laat voel, is besig om voor julle oë te vergaan. Die motte vreet julle klere op en julle geld verloor waarde.