James 5:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Broeders, as iemand van julle van die waarheid afdwaal en iemand hom bekeer;
Afrikaans (NLV) 2011 My broers en susters, as een van julle van die waarheid afdwaal en iemand sou hom laat terugdraai,
Afrikaans 1933/1953 Broeders, as een onder julle van die waarheid afgedwaal het en iemand hom bekeer,
Afrikaans 1983 My broers, as een van julle van die waarheid afdwaal en iemand sou hom terugbring,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My broers, as enigeen van julle afdwaal van die waarheid, en iemand hom laat terugdraai,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My vriende, as daar iemand by julle is wat nie meer na die waarheid van die goeie boodskap wil luister nie, dan kan een van julle hom miskien help om weer na die Here te luister.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Liewe Christene, sê nou een van julle raak die koers byster en iemand sou hom reghelp, wat dan? Wel, iemand wat so ’n persoon weer op die regte pad help, help hom om nie sy lewe weg te gooi nie.