James 5:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het weer gebid, en die hemel het reën gegee, en die aarde het sy vrugte voortgebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hy vir reën gebid het, het God reën gegee. Die plante het weer gegroei. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hy het weer gebid, en die hemel het reën gegee en die aarde het sy vrug laat uitspruit. |
| Afrikaans 1983 | Toe het hy weer gebid, en die hemel het reën gegee en die aarde het sy oes gelewer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het hy weer gebid, en die hemel het reën gegee, en die aarde het sy vrug opgelewer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het Elia weer gebid, en die reën het uit die lug gekom, en die aarde het sy plante laat groei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe bid hy weer en toe begin dit reën. Dit het soveel gereën dat alles weer grasgroen en pragtig was. |