James 5:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Neem, my broeders, die profete wat in die Naam van die Here gespreek het, as 'n voorbeeld van lyding van verdrukking en van geduld. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Broers en susters, neem die profete wat namens die Here gepraat het as ’n voorbeeld van geduld in swaarkry. |
| Afrikaans 1933/1953 | Neem as voorbeeld van lyding, my broeders, en van geduld die profete wat in die Naam van die Here gespreek het. |
| Afrikaans 1983 | Broers, neem die profete wat in die Naam van die Here gepraat het, as voorbeelde van lyding en geduld. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Neem as voorbeeld van lyding en geduld, broers, die profete wat in die Naam van die Here gepraat het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vriende, die profete het gesê wat die Here vir hulle gesê het, hulle is 'n voorbeeld vir julle, hulle is mense wat baie swaar gekry het en wat geduldig gewag het. Julle moet dieselfde doen soos hulle gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Liewe broers en susters, die manne wat in die ou dae so getrou die woord van die Here aan almal vertel het, is vir ons ’n voorbeeld van mense wat nie moed verloor het nie. Hulle het soms baie swaargekry, maar hulle het aangehou. |