James 4:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom vir hom wat weet om goed te doen en dit nie doen nie, vir hom is dit sonde.
Afrikaans (NLV) 2011 Hou in gedagte: As ’n mens weet wat reg is en dit nie doen nie, is dit sonde.
Afrikaans 1933/1953 Wie dan weet om goed te doen en dit nie doen nie, vir hom is dit sonde.
Afrikaans 1983 As iemand weet wat die regte ding is om te doen en hy doen dit nie, is dit sonde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As iemand weet om die goeie te doen en dit nie doen nie, is dit vir hom sonde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom, wanneer 'n mens weet dat hy die regte ding moet doen maar hy doen dit nie, dan doen hy sonde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As julle dan weet wat reg is om te doen en julle steur julle nie daaraan nie, leef julle nie soos die Here dit wil hê nie.