James 4:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar nou verheug julle julle in julle grootpratery; al sulke blydskap is sleg.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar nou is julle arrogant en spog julle. Al sulke grootpratery is verkeerd.
Afrikaans 1933/1953 Maar nou roem julle in jul grootpratery. Al sulke roem is verkeerd.
Afrikaans 1983 Maar nou is julle te seker van julleself en praat julle groot. Al sulke grootpratery is verkeerd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar nou spog julle oor julle hoogmoedige optrede. Sulke gespog is verkeerd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar julle sê dit nie, julle spog oor al die dinge wat julle doen en julle is trots daarop. Dit is verkeerd wanneer mense so spog.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle praat egter so groot asof alles net van julle alleen afhang. Dit is verkeerd, hoor! Die Here hou nie daarvan nie.