James 4:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Omdat julle moet sê: As die Here wil, sal ons lewe en dit of dat doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle moet eerder sê: “As die Here dit so beskik, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen.” |
| Afrikaans 1933/1953 | In plaas dat julle sê: As die Here wil en ons lewe, dan sal ons dit of dat doen. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet eerder sê: “As die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moet eerder sê: “As die Here wil en ons nog leef, sal ons dit of dat doen.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nee, julle moet sê: “As die Here wil hê dat dit moet gebeur, dan sal ons lewe en dan sal ons hierdie dinge doen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Erken liewer dat die Here julle hele lewe beheer. Sê liewer: “As ons môre nog leef, sal ons dit of dat doen. Maar dit hang eintlik alles maar van die Here af.” |