James 3:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie wysheid kom nie van bo af nie, maar is aards, sensueel, duiwels. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jaloesie en selfsug is nie wysheid wat van God af kom nie. Dit is eerder aards, tipies van iemand se sondige natuur. Eintlik is dit demonies, |
| Afrikaans 1933/1953 | D¡t is nie die wysheid wat van bo kom nie, maar is aards, natuurlik, duiwels; |
| Afrikaans 1983 | Dié soort wysheid kom nie van Bo nie, maar is aards, sinlik, demonies, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dít is nie die wysheid wat van bo kom nie, maar aards, nie-geestelik en demonies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie wysheid kom nie van God nie. Dit is die wysheid van mense wat net oor die dinge van hierdie wêreld dink, dit is nie geestelik nie, dit kom van die duiwel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Lewenswysheid” wat die taal van jaloesie en selfsug praat en mense gedurig wil hap of seermaak, kom nie van God af nie. |