Isaiah 9:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE het 'n woord na Jakob gestuur, en dit het Israel verlig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al die mense, Israel en die inwoners van Samaria, gaan dit een van die dae agterkom. Hulle sê ewe trots en vol arrogansie: |
| Afrikaans 1933/1953 | en die hele volk sal dit gewaarword, Efraim en die inwoners van Samar¡a, wat in trotsheid en grootsheid van hart sê: |
| Afrikaans 1983 | Die hele volk, Efraim en die inwoners van Samaria wat so trots en selfversekerd is, moet dit weet. Hulle sê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele volk het dit ervaar, Efraim en die inwoners van Samaria, wat hoogmoedig en vol selfvertroue sê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hele volk het dit geweet, die mense van Efraim en die mense wat in Samaria woon. Maar hulle is hoogmoedig, hulle sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En die verwaande mense van Efraim en Samaria sal dit binnekort ontdek. |