Isaiah 9:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan die vermeerdering van sy heerskappy en vrede sal daar geen einde wees nie, op die troon van Dawid en oor sy koninkryk, om dit te orden en dit te bevestig met reg en met geregtigheid van nou af tot in ewigheid. Die ywer van die HERE van die leërskare sal dit doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het teen Jakob gepraat. Hy het Israel aangespreek: |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE stuur 'n woord in Jakob, en dit val in Israel; |
| Afrikaans 1983 | Die Here het 'n boodskap gestuur vir Jakob, vir Israel; Hy het hulle aangespreek: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My Heer het 'n woord gestuur teen Jakob, en dit het in Israel geval. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het 'n boodskap gestuur vir die Israeliete, die nageslag van Jakob het dit gehoor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir Israel ’n waarskuwingsboodskap gestuur. Die dinge waaroor Hy hulle gewaarsku het, gaan hierdie nageslag van Jakob beslis tref. |