Isaiah 9:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die oue en eerbare, hy is die hoof; en die profeet wat leuens leer, hy is die stert. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want die leiers van die volk het hulle op die verkeerde pad, na verwoesting, gelei. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die leiers van hierdie volk het verleiers geword, en die van hulle wat gelei word, is op 'n dwaalweg gebring. |
| Afrikaans 1983 | Dié wat die volk moes lei, het hulle mislei, en dié wat gelei moes word, is verwar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle wat hierdie volk moes lei, het misleiers geword, en hulle wat gelei moes word, het verward geraak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat die volk moes lei, het hulle verkeerd gelei, daarom weet die volk nie waarnatoe hulle moet gaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dié wat vir die volk leiding moes gee, het hulle heeltemal mislei; daarom is die mense heeltemal verward en verdwaas. |