Isaiah 9:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom sal die HERE kop en stert, tak en bies op een dag van Israel afsny.
Afrikaans (NLV) 2011 Die leiers van Israel is die kop, en die profete wat lieg, is die stert.
Afrikaans 1933/1953 Die oudste en aansienlike, die is die kop, en die profeet wat leuens profeteer, die is die stert;
Afrikaans 1983 Die leiers en die koning se gunstelinge is die kop, die profete wat leuens verkondig, is die stert.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oudstes en gerespekteerdes, hulle is die kop, en profete wat leuens verkondig, hulle is die stert.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die leiers en die mense wat naby die koning mag kom, is die kop of die palmtak, en die profete wat leuens vertel, is die stert of die biesie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die kop is die leiers en hulle vriende, terwyl die profete wat so lieg die stert is.