Isaiah 9:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die volk bekeer hulle nie tot Hom wat hulle slaan nie, en hulle soek die HERE van die leërskare nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom sal die Here vir Israel in één dag vernietig. Hy sal die kop en die stert, palmtak en biesie afsny.
Afrikaans 1933/1953 Daarom sny die HERE van Israel af kop en stert, palmtak en biesie, op een dag.
Afrikaans 1983 Daarom sal die Here vir Israel heeltemal vernietig op een enkele dag; Hy sal kop en stert, palmtak en biesie, afsny.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het van Israel kop en stert, palmtak en biesie, afgekap op een dag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het op een dag die kop en die stert uit die volk Israel uitgesny, die palmtak en die biesie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom sal die Here Israel op een dag heeltemal vernietig. Hy gaan die kop en die stert, die palmtak en die riete saam afsny.