Isaiah 9:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die bakstene het geval, maar ons sal met gekapte klippe bou: die wildevye is afgekap, maar ons sal dit in seders verander. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here stuur Resin se vyande, die Assiriërs, teen hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die HERE gee aan die teëstanders van Resin die oorhand oor hulle, en hulle vyande sal Hy ophits: |
| Afrikaans 1983 | Die Here gee aan Resin se teëstanders die oorhand oor hom en hits sy vyande aan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het die vyande van Resin se mag teen hom verhoog en sy vyande aangehits – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die Here die vyande van koning Resin beskerm en Hy het vir hulle gesê hulle moet koning Resin aanval. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here se reaksie hierop is om hulle vyande aan te hits om hulle aan te val. |