Isaiah 8:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want voordat die kind weet om te roep: My vader en my moeder, sal die rykdom van Damaskus en die buit van Samaria voor die koning van Assirië weggeneem word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie naam profeteer dat nog voor die kind oud genoeg sal wees om ‘Pappa’ of ‘Mamma’ te sê, die koning van Assirië Damaskus en Samaria sal binneval en al hulle besittings sal wegdra.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want voordat die seuntjie kan roep: Vader! of: Moeder! sal hulle die rykdom van Damaskus en die buit van Samar¡a voor die koning van Assur bring. |
| Afrikaans 1983 | want voordat die seuntjie pa of ma kan sê, sal die rykdom van Damaskus en die besittings van Samaria as buit na die koning van Assirië toe gevat word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want voordat die seun sal weet hoe om te roep ‘Pa!’ en ‘Ma!’ sal hulle die rykdom van Damaskus en die buit van Samaria voor die koning van Assirië uit dra.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want voordat hierdie seuntjie kan begin praat, sal die koning van Assirië alles in Damaskus en Samaria vat en wegneem.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | want nog voordat hierdie kind pappa of mamma sal kan sê, sal die koning van Assirië beide Damaskus en Samaria inneem en al hulle skatte as buit vir homself vat. |